Gehalte

Die kern van Mahindra se filosofie is ’n verbintenis om die beste produkte en dienste aan boere wêreldwyd te lewer. Daarom doen ons onophoudelik moeite om bedryfsmaatstawwe te oorskry wat betref hoëgehalte-toerusting, dienste en besigheidswerksaamhede.

Ons is die eerste en enigste trekkermaatskappy wat die gesogte Japannese gehaltemedalje ontvang het, waartoe ons totalegehaltebeheer- (TQM) praktyk aanleiding gegee het.

In 2003 was ons ook die eerste trekkervervaardiger in die wêreld om die Deming-prys vir toestelle te ontvang, waarop ons veral trots is.

Dit was die eerste keer in die geskiedenis wat één trekkermaatskappy beide die Japannese gehaltemedalje én die Deming-prys vir toestelle ontvang het.

Gevorderde toetsing:

Gevorderde “koue” toetsing van enjins

Die enjinmonteerlyne gebruik DC Tools vir kritieke lasse. Dit gebruik die geenfoutvorentoe-beginsel en inproses-verifikasie (gevorderde “koue” toetsing en gehaltepunte)

Uitgebreide toetsing- en gehalteversekeringsfasiliteite

Die enjinmonteerlyne gebruik DC Tools vir kritieke lasse. Dit gebruik die geenfoutvorentoe-beginsel en inproses-verifikasie (gevorderde “koue” toetsing en gehaltepunte)